Grimering uit die 1940’s is weer hoogmode vir winter 2014! Kry die voorkoms so:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Stap 2
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write('Wend maskara aan. Smeer ’n ligte lagie gom aan vals wimpers. Wag 10 sekondes en druk die agterkant van die vals wimpers met ’n haartangetjie teen jou wimperlyn vas. Wend hierna vloeibare oogomlyner aan.
Stap 3
Wend ’n effense bruiner blosser van jou wangbene opwaarts tot by jou slape aan en ’n helder kleur op die appels van jou wange.
Stap 4
Omlyn en vul jou lippe met ’n lippotlood wat by jou lipstiffie pas. Wend jou lipstiffie aan, pers jou lippe saam op ’n snesie en wend nog ’n lagie aan.
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.