Maak jou eie vilt-diertjies, of vormpies, en gebruik dit vir jou baba se kamer – dit is uniek, spesiaal en mooi.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }1. Knip die vilt en vulsel uit in die vorm van die voëltjie wat jy wil maak
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }2. Plaas dit bo-op mekaar en begin dit toewerk met borduur-gare
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }3. Knip ’n snawel uit vir die voëltjie en werk dit vas aan die lyf
4. Jy kan ook vlerke maak en dit vaswerk
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }5. Koop ogies en plak dit op die vilt met materiaalgom
6. Gebruik lint om die sweefwerk voller te maak
’n Ander opsie is om items te laat maak vir die sweefwerk, iets wat pas by die tema van jou babakamer se dekor.
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Daar het ook ’n spesiale gas opgedaag – dié keer was dit Jess van Dyk…
Genoeg vir 4 Bestanddele 15 ml (1 e) olyf- of avokado-olie 1,5 kg lamsvleis…
Die ergste toeriste-gedruis na al die langnaweke het effe bedaar, die kole suis gesellig en…
Hierdie webwerf gebruik koekies.