kategorieë: HareSkoonheid

Doen dit self met haarserpies: Ons wys jou hoe!

Doen dit self met haarserpies: Ons wys jou hoe! deur Justine Kroes. Hooffoto: iStock

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Haarserpies hélp!

Al ooit gewonder hoe om self ’n haarserpie te gebruik om jou eie haarstyl op te kikker?

Die haarserpie is ’n moet hê styl-item vir vandag se voorkoms wat sommer ook jou beste vriendin sal word tydens kwarantyn.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Red vinnig jou voorkoms op ’n vaal dag of wanneer jou hare bietjie lank laas  gewas is of steek daardie wortels wat uitgroei maklik weg met jou haarserpie.

Lees ook: Ons wys jou hoe om al jou gesigmaskers reg te gebruik

Dit is wat jy nodig het:

  • Jou gunsteling-haarserpie of nekserpie
  • Knippies
  • Haarrekkie
  • ’n Klein bietjie geduld!

#rrWenk: Oefen, oefen, oefen! Speel rond met die haarserpie totdat jy ’n styl vind wat vir jou haartipe/lengte werk, die stylkeuses is eindeloos!

Lees ook: Pak nou jou skoonheidsprodukte weg en gooi hierdie produkte weg

Doen dit self met haarserpies: Ons wys jou hoe!

Hier is 7 maniere wat jy ook nou kan probeer, loer ook na die video hier:

Vir nog skoonheidswenke en nuus volg gerus assistent-skoonheidsredakteur  en stilis Justine Kroes  en skoonheidsredakteur Suzanne Kotzé op Instagram @Stylvol.co.za
of volg hulle Facebook blad Stylvol
Deel
Gepubliseer deur
Justine Kroes

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

2 days Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

2 days Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

2 days Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

2 days Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.