Die #nomakeupselfie fenomeen waar jy ’n foto van jouself sonder grimering op Instagram of Facebook laai, het reeds £8 miljoen vir kankernavorsing ingesamel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die #nomakeupselfie het egter ook onder kritiek deurgeloop omdat baie mense nie bewus was daarvan dat die doel daarvan is om geld te skenk en die besonderhede van die oganisasie by te voeg nie. Maak seker jy doen dit reg deur die volgende inligting by jou #nomakeupselfie te voeg:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Skenk R20 deur PINKDRIVE te sms na 401581. “Tag” dan jou vriende wat jy uitdaag om dieselfde te doen.
Hier is ’n paar doeltreffende idees om plante gesond, mooi en goed gestruktureer te laat…
Berei jouself voor vir ’n lekkerlag-saamkuiersessie tydens die vierde seisoen van kykNET se vermaaklike Kyk…
Die vlieg is seker een van die mees onwelkome kuiergaste. In Suid-Afrikaners word vliegplae deur…
Aan die stuur van die Radisson RED Waterfront se opwindende kulinêre toneel is Uitvoerende Sjef…
Moenie te veel geld bestee op versekering nie! Hier is 15 dinge wat jou help…
Hierdie webwerf gebruik koekies.