Dit is Vadersdag en tyd om hierdie spesiale man in jou lewe te bederf. Veral vir jong pappas is hierdie dag ’n nuutjie en daar is soveel om van te kies om sy dag ekstra spesiaal te maak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Vadersdag het sy oorsprong in 1910 gehad. Dit is gehou in Spokane, Washington by die YMCA deur Sonora Smart Dodd. Op 19 Junie het sy hierdie dag geskep ter herinnering aan haar pa, ’n oorlogsveteraan, wat as enkelouer sy ses kinders grootgemaak het. Vandag, meer as 100 jaar later, vier ons steeds hierdie kosbare dag.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Bederf Pa met een van hierdie oulike geskenke …
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Team Dr Joseph beskikbaar by www.futurethis.co.za
Kan my kat of hond ook Alzheimersiekte kry? Dis wat jy moet weet oor "canine…
Sodra jy dink jy het al die voorskrifte onder die knie, hoor jy daar is…
Het jy geweet jou baba of peuter moet letterlik leer om sintuiglike inligting te filtreer…
Genoeg vir 6 Bestanddele 625 ml (2½ k) tee-en-vrugtesap 30 ml (2 e) gelatienpoeier…
Buiten vir sy uitsonderlike talent as musikant en liedjieskrywer, is Len Muller ook bekend as…
Hierdie webwerf gebruik koekies.