Dit is Vadersdag en tyd om hierdie spesiale man in jou lewe te bederf. Veral vir jong pappas is hierdie dag ’n nuutjie en daar is soveel om van te kies om sy dag ekstra spesiaal te maak.
Oorsprong
Vadersdag het sy oorsprong in 1910 gehad. Dit is gehou in Spokane, Washington by die YMCA deur Sonora Smart Dodd. Op 19 Junie het sy hierdie dag geskep ter herinnering aan haar pa, ’n oorlogsveteraan, wat as enkelouer sy ses kinders grootgemaak het. Vandag, meer as 100 jaar later, vier ons steeds hierdie kosbare dag.
Bederf Pa met een van hierdie oulike geskenke …
Verskaffers
Team Dr Joseph beskikbaar by www.futurethis.co.za