Dink voor jy weggooi: Slim wenke vir herwinning. Inligting verskaf deur RecyclePaperZA, verwerk deur Martie Swanepoel. Hooffoto: istock/PORNCHAI SODA
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }“Met net ’n klein bietjie moeite kan Suid-Afrikaners hul rommel beter herwin,” sê Anele Sololo, voormalige bestuurder van die Suid-Afrikaanse herwinningsassosiasie, RecyclePaperZA.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }“Jy gooi waarskynlik baie papierprodukte weg wat jy nie eens weet herwinbaar is nie,” sê sy.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Lees ook: Maak jou kind “groen” groot
’n Verskeidenheid huishoudelike papierprodukte wat in die kombuis, kantoor en badkamer gebruik word, is herwinbaar.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Die volgende stap is om dit by ’n versamelpunt te besorg.
In die geval van papier word dit in verskillende katergorieë verdeel – wit papier, tydskrifte, karton en verpakking vir vloeistowwe. Die papier word na ’n papiermeule geneem om in verskillende produkte te verwerk.
Lees ook: Herwin tuis – dis makliker as wat jy dink!
Dit sal jou verstom om te weet wat is alles herwinbaar
Badkamer:
Lees ook: 9 maklike maniere om plastiekvry te lewe
Kantoor:
Die voordeur:
Lees ook: 10 stappe nader aan ’n zero waste leefstyl
Kombuis:
Lees ook: Drie maniere hoe jy vanjaar meer eko-vriendelik kan eet
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.