Vraag
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Help! Ek het planne na werk maar nie baie tyd om my dag-grimering na aand-grimering to verander nie, het julle enige wenke?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Antwoord
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }1. Kikker eers jou onderlaag of poeier op, ’n tikkie pienk blosser op die appels van jou wange gee jou gesig dadelik ’n vars sprankel en lewe ná ’n lang dag.
2. Kies ’n fokuspunt. As jy min tyd het, kleur jou lippe in, Gebruik helderpienk of rooi lipstiffie, wat veral gepas is vir die somer. As jy nie graag lipstiffie dra nie, gebruik ’n subtiele lipglans.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }3. As jy nie van kop tot toon in helderrooi of pienk skakerings wil pronk nie, kies iets subtieler. Dié somer is ’n ‘oop seisoen’ vir naelkleur, wat beteken jy kan kontrasterende kleure op jou lippe en naels dra. As jy koraal lipstiffie aansit, kan jy jou naels sommer pienk of rooi verf.
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.