Vraag
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Watter velprodukte moet ek vermy as ek ’n sensitiewe vel het wat maklik rooi word?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Antwoord
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }As jou vel sensitief is, is dit belangrik om nie te veel produkte te gebruik nie, ’n wasmiddel, vogroom en sonblok is gewoonlik genoeg. Bly ook weg van ’n geparfumeerde wasmiddel wat seep en alkohol bevat. Jou vogroom moet ook nie geparfumeerd wees, of te veel chemikalieë of preserveermiddels bevat nie. Onthou altyd sonblok. Toets produkte eers vir ’n paar dae aan die binnekant van jou arm om seker te maak dat jy nie ’n irritasie of reaksie daarvan kry nie. Onthou, sommige teenverouderingsprodukte wat vitamien A bevat, kan soms die vel irriteer.
*Dr. Willie Visser, dermatoloog aan die Universiteit van Stellenbosch, Fakulteit Gesondheidswetenskappe, Tygerberg-hospitaal, Kaapstad
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Ons sê: probeer Eucerin se reeks Dermato Clean-velprodukte. Die reeks bevat min bestanddele sodat daar ’n kleiner kans is dat dit jou vel kan irriteer.
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.