Baie van ons vroue het gereeld ’n dringende pedikuur nodig, maar daar is nie altyd tyd om by ’n salon uit te kom nie. Ons steek dan ons voete in toe skoene weg en dit is nie ’n ideale oplossing met lente om die draai nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }OPLOSSING: Die nuwe Emjoi MICRO Pedi is nou ook in SA beskikbaar. Hierdie klein uitvindsel beloof sagter, gladder voete in ’n paar minute, ideaal vir dames wat nie ’n uur het om by ’n salon te spandeer nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Die Emjoi MICRO Pedi werk met batterykrag en die unieke mikro-mineraalrollertjie draai 360 grade teen 30 keer per sekonde wat sagkens en effektief van enige harde vel op jou voete onstlae raak. Mans en dames kan vinnige resultate van die Emjoi MICRO Pedi geniet.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Voordele van die MICRO Pedi:
– Dis veiliger as die gebruik van skerp lemme
– Geen sterk chemikalieë word gebruik nie
– Dit is ekonomies ontwerp sodat dit maklik en eenvoudig gebruik kan word
– Waterdig en maklik om skoon te maak
Ons eie redakteur, Martie Pansegrouw, het hierdie produk getoets en is beïndruk met die resultate:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }“My voete is so glad soos na ’n professionele pedikuur en net voor die seisoensverandering sien ek sommer kans om weer hakke te wys in fyn somersandaaltjies!”
Bestel jou eie Emjoi MICRO Pedi aanlyn by www.micropedi.co.za.
Of jy op soek is na ’n kragtige skootrekenaar om meer as een taak mee…
Om ’n matras aan te skaf is een van die duurste beleggings wat jy sal…
Bestanddele 500 ml (2 k) gevriesde bessies 500 ml (2 k) volroom- Griekse jogurt…
Iemand het uiteindelik kykNET se miljoenrandvraag op die gewilde vasvraprogram Wie word ’n miljoenêr? beantwoord. …
Maak werk van dié kwessies en kry weer woema terug! #rrTussenOns
Die huidige Mej. Suid-Afrika, Mia le Roux, het vandag in ’n video op sosiale media…
Hierdie webwerf gebruik koekies.