Vraag
My lipstiffie verdwyn omtrent so vinnig soos wat ek dit aanwend. Het julle enige raad of ’n ander oplossing?
Antwoord
Probeer ’n lipvlek. As jy moeg is vir lipstiffie wat te maklik verdwyn, probeer ’n lipvlek wat jou lippe ’n subtiele kleur gee. Bonus: die kleur hou langer en jy hoef dit nie so gereeld soos lipstiffie op te knap nie.
Ons gunstelinge
YSL Rouge Pur Couture Vernis à Lèvres in 27 Pêche Cerra-Colla


GOSH Long Lasting Lip Maker in 005 Soft Rose

Palladio Lip Ink Stain LIS02 Orchid
