Ons word gereeld gekontak deur plattelanders wat nie altyd die professionele haarprodukte in hul dorp of salonne kan koop nie.
Everythinghair.co.za is die oplossing! Hier kry jy ’n wye verskeidenheid professionele haarprodukte wat jy aanlyn bestel en binne dae word dit by jou huis afgelewer. As jy meer as R350 spandeer, is aflewering na jou naaste poskantoor gratis en meer as R800 word dit gratis by jou huis afgelewer. Ek het een van my gunsgeling produkte, Moroccanoil Light Oil Treatment, bestel want my salon in Kaapstad verkoop dit nie en ek was nie lus om na ’n ander salon te ry om dit te koop nie.