Vraag
Ek het ’n ronde gesig, maar wil baie graag ’n reguit kuif sny. Moet ek dit doen of nie? Sal ’n ander soort kuif werk?
– Johanni van Zyl
Antwoord
’n Kuif laat wel jou gesig korter lyk, so ’n vol kuif is nie reg vir jou nie. Probeer eerder ’n kuif wat na ’n spesifieke kant toe gaan en wat van korter na langer gesny is. So sal jy steeds ’n bietjie van jou voorkop kan sien, wat ook sal keer dat jou gesig rond en kort lyk. Probeer ook om minder volheid aan die kante te kry. Langer hare werk beter met ronde gesigvorms.
Ons kenner is: Steven Phillips – haarstilis en eienaar van Absolut Hair, Claremont, Kaapstad.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Stuur jou skoonheidvrae aan skoonheid@ctp-mail.co.za
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Hier is ’n paar doeltreffende idees om plante gesond, mooi en goed gestruktureer te laat…
Berei jouself voor vir ’n lekkerlag-saamkuiersessie tydens die vierde seisoen van kykNET se vermaaklike Kyk…
Die vlieg is seker een van die mees onwelkome kuiergaste. In Suid-Afrikaners word vliegplae deur…
Aan die stuur van die Radisson RED Waterfront se opwindende kulinêre toneel is Uitvoerende Sjef…
Moenie te veel geld bestee op versekering nie! Hier is 15 dinge wat jou help…
Hierdie webwerf gebruik koekies.