Vraag
Is dit oukei om sonbrandmiddels in my kar te hou? Ek reis baie en vind dat ek onthou om my sonroom aan te wend as ek dit in my kar hou. Ek is net bang die hitte van die son kan moontlik die sonroom beskadig?
Antwoord
Hoë temperature beïnvloed nie die doeltreffendheid van jou sonroom nie. Dit is altyd ’n goeie idee om jou sonroom uit enige direkte sonlig te probeer hou. Prakties maak dit sin om ons sonroom in ons karre te stoor, dus sal ons dit meer gereeld gebruik en so ook meer gereeld moet vervang. As sonroom uit direkte sonlig gehou word, behoort dit so lank soos die vervaldatum op die verpakking te hou.
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.