Vraag
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Ek het baie moesies op my lyf en het al gehoor van “mole mapping”. Hoe werk dit en is dit noodsaaklik om so deeglik na moesies te laat kyk?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Antwoord
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Moesiekartering (mole mapping) is ’n prosedure waarvolgens jou liggaam en jou moesies met ’n spesiale kamerastelsel sistematies afgeneem word sodat daar met opvolgbesoeke rekord gehou kan word van enige veranderinge in die grootte, vorm of kleur daarvan. Dit word veral aanbeveel vir mense met baie moesies, of mense wat voorheen ’n melanoom of ’n familiegeskiedenis van melanoom het. Jy kan dit by die meeste dermatoloë laat doen – gewoonlik elke ses maande tot ’n jaar, afhangende van jou risikofaktore.
*Dr. Willie Visser, dermatoloog aan die Universiteit van Stellenbosch, Fakulteit Gesondheidswetenskappe, Tygerberg-hospitaal, Kaapstad
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.