Vraag
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Wat is mikrodermabrasie? Hoe werk dit? Is dit meer doeltreffend as ’n suurbehandeling by ’n salon? Watter een is die beste vir jou vel? – Katrien van Dyk
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Antwoord
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }In ’n mikrodermabrasie-behandeling word daar fyn kristalpoeier op die gesig geblaas om van die ou keratienosites ontslae te raak sodat jou gesig weer fyn, vars en rooskleurig kan lyk. Dit is meer bekostigbaar en nie so indringend nie – die vel het ná die behandeling geen hersteltyd nodig nie. Indien jy die tekstuur van jou vel wil verbeter, is die indringender vrugtesuurbehandelings ’n beter opsie. Die vrugtesuur werk dieper in die vel sodat die tekstuur gladder en die kleur egaliger word en fyn lyntjies sagter op die oog is. In sommige gevalle kan jou vel ná die behandeling rooi en geswel wees. Sommige diep-suurbehandelings kan selfs die gesig laat vervel wat ’n gladder, jonger gelaat meebring.
*Isabel Roos uitvoerende direkteur van die Isa Carstens Akademie in Stellenbosch en Pretoria.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Genoeg vir 4. Bestanddele 500 g vars pasta, soos tagliatelle of spaghetti 250 ml…
Om jou hond se ore skoon te maak is ’n noodsaaklike deel van sy basiese…
Bestanddele 3-4 groot rooi soetrissies, middeldeur gesny, en wit vliesies en pitte verwyder. sout…
Ons almal het een of ander slegte gewoonte. Die goeie nuus is dat jy dit…
Van speelskool na grootskool: 5 wenke deur Mariette Snyman. Foto Pixabay Om by die…
Met die strandseisoen op ons, kyk ons na die moets en moenies om te verseker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.