Vraag
Hoe laat ek my oë groter lyk met grimering?
Antwoord
Wend ’n verhelderaar (of die ligste skakering in jou grimeerpalet), aan die binnehoeke van jou oë aan. Gebruik die donkerder skakerings aan die buitehoeke van jou oë (bo en onder). Gebruik nou ’n wit oogpotlood en trek ’n lyn in die binnekant van jou oë. As ek ’n produk kan voorstel, sal ek die Catrice Made To Stay Eye Highlighter Pen in 010 In The Mood For Nude aanbeveel, dit hou lank en die kleur is natuurlik.
*Marlinette Newman is ’n vryskut haar-en grimeerkunstenaar in Kaapstad
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Hierdie webwerf gebruik koekies.