Dit was vir ons ook moeilik om te identifiseer watter produkte die etiese behandeling van diere ondersteun en daarom het ons vir kenner, Toni Brockhoven Beauty Without Cruelty-voorsitter en woordevoerder, genader om vir ons ’n paar vrae te beantwoord.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Word daar altyd op ’n produk se verpakking duidelik gemaak of die produk op diere getoets is of nie?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Dit is soms baie moeilik vir verbruikers om die regte keuse te maak omdat ’n produk nie noodwendig sal sê watter bestanddele wel op diere getoets is of nie.
As ’n produk woorde insluit soos “organies” en “vegan” beteken dit dat die produk nie op diere getoets word nie?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Organies gesertifiseerde en “vegan” bestanddele beteken nie noodwendig dat produkte nie op diere getoets word nie. “Vegan”-bestanddele beteken slegs dat dit geen diere-bestanddele bevat nie (soos bv. heuning). Soortgelyk beteken organies slegs dat produkte geen chemikalieë of plaagdoders bevat nie.
Beauty Without Cruelty het 60 handelsmerke op hul lys wat deur hulle goedgekeur word. Boonop is daar geen koste verbonde aan handelsmerke om deur hulle goedgekeur te word nie.
Besoek www.humaneguide.co.za om produkte en handelsmerke te vind wat deur Beauty Without Cruelty ondersteun word.
Besoek www.bwcsa.co.za om meer te leer oor Beauty Without Cruelty in Suid-Afrika en die goeie werk wat hulle doen.
rooi rose het verdere navorsing ingestel en ons eie diere-vriendelike produkgids saamgestel
Deur Christa Swanepoel Dis ’n diep hartseer wat menige vrou ervaar. Elke maand, vir twee…
Hier is ’n paar doeltreffende idees om plante gesond, mooi en goed gestruktureer te laat…
Berei jouself voor vir ’n lekkerlag-saamkuiersessie tydens die vierde seisoen van kykNET se vermaaklike Kyk…
Die vlieg is seker een van die mees onwelkome kuiergaste. In Suid-Afrikaners word vliegplae deur…
Aan die stuur van die Radisson RED Waterfront se opwindende kulinêre toneel is Uitvoerende Sjef…
Hierdie webwerf gebruik koekies.