Die bekende Topsy Foundation se visie om minderbevoorregte gemeenskappe te help, word sterk uitgebeeld deur ’n inspirerende Kuiken-reeks. Die reeks simboliseer ’n nuwe begin vir HIV-pasiënte van Topsy en het van ’n konsep tot uiteindelike produk gevorder deur middel van donasies.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die heel eerste familielid van Kuiken is ’n hasie (bekend as Kuiken Bunny) – net betyds vir Kersfees! Daar word beplan om in die toekoms elke maand (tot in 2014), ’n nuwe lid by die reeks te voeg – onder andere Monster, Jakkals, Apie, Beer, en Robot.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Wie is die Topsy Foundation?
Die Topsy Foundation NPC is ’n geregistreerde en internasionaal-aanvaarde Suid-Afrikaanse Nie-winsgewende en Openbare Voordeel Organisasie wat verligtingsdienste bied vir Suid-Afrika se mees behoeftige landelike gemeenskappe. Dit word gedoen deur middel van ’n wye spektrum benaderings vir die gevolge van HIV, Vigs en buitengewone armoede.
Vir meer inligting bel (011) 709 6806 of stuur ’n e-pos na topsyfoundation@ogilvy.co.za
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Die brug is amper hier! Die tweede seisoen van Die brug begin vlak onder die wolke…
Deur Maretha Botes In my internetsoektog na die woord “middeljarekrisis” word ek met…
Shower to Shower Fresh Glow Shower Crème Die nuwe Shower to Shower Fresh Glow Shower…
Genoeg vir 12 eiertjies of 6 bruintjies as jy dit in ’n muffinpannetjie bak
Episode 4 van Niggies begin in 1966 en wys, onder meer, hoe André (Janru Steenkamp)…
Woorde: Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts en verskaf Die handelsmerk was vir etlike…
Hierdie webwerf gebruik koekies.