1 Skep die vulsel in ’n spuitsak met ’n gewone tuit. Maak die blommetjies effens oop en spuit van die vulsel binne-in. Druk die blomblaartjies weer liggies toe.Diepgebraaide murgpampoentjies
Ingredients
Instructions
2 Meng die sodawater stadig by die bruismeel terwyl jy heeltyd met ’n handklitser klits. Geur met sout.
3 Verhit die olie oor matige hitte in ’n middelslagkastrol.
4 Doop elke pampoentjie met sy blommetjie in die beslag.
5 Laat die ekstra deeg afdrup.
6 Diepbraai die pampoentjies om die beurt in die olie tot goudbruin en krakerig. Dreineer op kombuispapier. Sit warm voor.