Klein Napoleon, ’n gemengde-ras hondjie, het ’n bietjie kwaai geraak nadat sy pleegma vir hom vertel het dat hy nie op haar skoot in die kar mag sit nie. Sy reaksie is opvreetbaar en dit lyk asof hy haar mooi smeek of hy nie maar op haar skoot mag sit nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die video is wel net 44 sekondes lank, maar dit is al meer as twee miljoen keer op YouTube gekyk – en ons verstaan beslis waarom!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Kykers raak onmiddellik verlief op dié klein hondjie met sy groot oë en sagte kermgeluidjies.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Doen jouself ’n guns en kyk gerus na die video, want ons kan jou belowe dat dit die oulikste ding is wat jy dié week sal sien.
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Daar het ook ’n spesiale gas opgedaag – dié keer was dit Jess van Dyk…
Genoeg vir 4 Bestanddele 15 ml (1 e) olyf- of avokado-olie 1,5 kg lamsvleis…
Hierdie webwerf gebruik koekies.