Deur: Suzanne Kotzé. Hooffoto: Pexels
’n Muis wat kaas eet
Naelbyters sal dalk ekstra lus word om hul naels te byt met dié naelkuns …
https://www.instagram.com/p/Bl3PdDVhqKF/?taken-by=nail_sunny
Vlymskerp toon- en vingernaels
Hierdie naels kan dalk as selfverdediging gebruik word!
https://www.instagram.com/p/Bls471aHccl/?taken-by=nail_sunny
So het sy dit geskep
https://www.instagram.com/p/BltA5uDHELf/?taken-by=nail_sunny
Potlood-naels
Hierdie naels het regte potloodpunte aan – jy kan met hulle skryf!
https://www.instagram.com/p/Blfs5R_nYJw/?taken-by=nail_sunny
So het sy dit geskep
https://www.instagram.com/p/BlVs-6OBBrx/?taken-by=nail_sunny
Brommers op jou naels
Ons gril! Sal jy brommers op jou naels dra?
https://www.instagram.com/p/Bk5Zyt7nZHD/?taken-by=nail_sunny
Oë op naels
Ons kan nie wegkyk nie, kan jy?
https://www.instagram.com/p/BkxR8yCgSQg/?taken-by=nail_sunny