Die verskil tussen UVA en UVB-strale en hoe om sonskade te vermy
Die verskil tussen UVA en UVB-strale en hoe om sonskade te vermy deur Salomé Delport
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Die twee hoofkomponente van sonlig wat ons vel affekteer, is UVA en UVB.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Namate navorsing uitbrei, besef ons al meer dat die twee baie verskillend met jou vel werk en dat veral UVA die een agter jou oudagplooie is. So verskil hulle, verduidelik die Wêreldgesondheidsorganisasie wat mense wêreldwyd van sonskade bewus wil maak:
Lees ook: Sonnige somerwenke
Mense wat buite werk, is op ’n manier veiliger as ons binnewerkers, omdat hulle wéét hulle moet vir sonskerm, bedekkende klere en koelte sorg. Somer én winter. En die res van ons? Ons is te dikwels onbewus van ons risiko’s.
Mense wat net soveel voorsorg as buitewerkers moet tref, is:
Lees ook: Wees sonslim met sonskerm
Oplossings vir deur glas sonskade kry
Aangesien UVA- en UVB-lig deur glas kan beweeg, moet jy jou skade beperk. Die beste opsies is: Die voorste glasmaatskappye vervaardig almal glas wat tot 99% van UV-lig uitskakel. Laat jul ruite vervang. Kry UV-bestande film, wat ook wyd beskikbaar is en veral op motorruite geplak word.
Lees ook: Leer jou kinders ’n sonskerm-roetine aan
Die verskil tussen UVA en UVB-strale en hoe om sonskade te vermy
Lees ook: Vakansieskoonheid SOS
Die verskil tussen UVA en UVB-strale en hoe om sonskade te vermy
Gee jou medikasie jou plooie?
Talle medikasies, onder meer sekere antibiotika en hart- en akneemedisyne, word deur UVA en UVB geaktiveer op maniere wat uiteindelik velskade veroorsaak. Vra jou apteker of jou medikasie jou sonsensitief maak.
Help, ek dop af!
Jou vel verloor meer vog waar jy afdop. Keer dit deur kort-kort ’n goeie vel- of letselolie aan te wend.
Het jou sonskerm ’n SPF50+?
Werk dit UVA en UVB teë? Goeie sonskerm het ’n SPF50+ en beskerm teen UVA en UVB
Die verskil tussen UVA en UVB-strale en hoe om sonskade te vermy
Egskeiding is nie die einde van die wêreld nie. Jy hoef nie te krepeer nie…
Ken jou wegsleepregte deur: Anet Schoeman. Om langs die pad gestrand te wees weens…
’n Liplekker aandete - Griekse hoender-en-rys-gebak. Die dis kry broccoli en fetakaas in vir ekstra…
kykNET is trots om die terugkeer van die bekroonde akteur Chumani Pan na die kanaal…
Het jy geweet teen die ouderdom van drie is 85% van jou kleinding se brein…
Deur Margaret Gardiner Liefde is iets waarna ons soek. Vele goeie boeke, flieks en liedjies…
Hierdie webwerf gebruik koekies.