Die verrassende waarde van dans vir vroue
Die verrassende waarde van dans vir vroue deur Mariette Snyman, gas: Erika du Toit
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Om lekker te kan dans moet jy ritme hê, ‘n dansmaat wat by jou pas, en veral nie jou naam met ‘n plank slaan nie, reg? Verkeerd. As jy in ‘n emosioneel veilige omgewing kan dans, versterk jy nie net jou selfbeeld en jou konneksie met ander nie, maar help jy boonop om Alzheimer se siekte en demensie te voorkom.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Lees ook: Ballet vir die pret – dis hoekom barre goed is vir jou
Mariette Snyman gesels met Erika du Toit, dansinstrukteur en fotograaf van Pretoria, oor die verrassende waarde van dans vir vroue.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Klik op die pienk speelknoppie om te luister – dis gratis
LET WEL: Die episode bevat inligting wat vir volwassenes bedoel is en is nie gepas vir kinders nie.
Die verrassende waarde van dans vir vroue
Erika du Toit is ‘n deeltydse dosent en dansinstrukteur van Pretoria.
www.dancingdivas.co.za
Instagram: @erikaheartbeat
Facebook: Heartbeat Photography – @erikadutoitphotography
Granola is deesdae nie net meer vir ontbyt bedoel nie. Hierdie krakerige kombinasie van sade…
Showmax het pas die amptelike lokprent vir The Mommy Club: Van die Hoofstad, vrygestel. Dis…
Genoeg vir 8 Bestanddele Tertdeeg 375 g koekmeel 2,5 ml (½…
In die derde episode van kykNET se skitterende Kokkedoor Vuur & Vlam-reeks moes die deelnemers…
Deur Maryke Roberts. Foto's: Maryke Roberst en verskaf/Departement Kultuur en Toerisme, Abu Dhabi …
Brandrissies is nie in almal se smaak nie en nie almal se palet hou van…
Hierdie webwerf gebruik koekies.