Die verrassende waarde van dans vir vroue deur Mariette Snyman, gas: Erika du Toit
Om lekker te kan dans moet jy ritme hê, ‘n dansmaat wat by jou pas, en veral nie jou naam met ‘n plank slaan nie, reg? Verkeerd. As jy in ‘n emosioneel veilige omgewing kan dans, versterk jy nie net jou selfbeeld en jou konneksie met ander nie, maar help jy boonop om Alzheimer se siekte en demensie te voorkom.
Lees ook: Ballet vir die pret – dis hoekom barre goed is vir jou
Mariette Snyman gesels met Erika du Toit, dansinstrukteur en fotograaf van Pretoria, oor die verrassende waarde van dans vir vroue.
Klik op die pienk speelknoppie om te luister – dis gratis
LET WEL: Die episode bevat inligting wat vir volwassenes bedoel is en is nie gepas vir kinders nie.
Erika du Toit is ‘n deeltydse dosent en dansinstrukteur van Pretoria.
www.dancingdivas.co.za
Instagram: @erikaheartbeat
Facebook: Heartbeat Photography – @erikadutoitphotography