Die meeste van ons probeer hard om aan te gaan. Maar dit is nie so maklik nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Suzette Venter het haar seun, Eugene, op 5 Januarie 2006 verloor. Sy glo jy moenie die tekens dat jy besig is om te rou ignoreer nie. “Mense misverstaan rou en hartseer as ’n proses wat jou uiteindelik bring by berusting en begrip.”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Maar wat is die tekens dat jy nog in rou is? Suzette lys ’n aantal wat sy self beleef het. Evalueer jouself.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Hoe kan ek myself help? Lees gerus hier:
My manier om trauma te verwerk
Granola is deesdae nie net meer vir ontbyt bedoel nie. Hierdie krakerige kombinasie van sade…
Showmax het pas die amptelike lokprent vir The Mommy Club: Van die Hoofstad, vrygestel. Dis…
Genoeg vir 8 Bestanddele Tertdeeg 375 g koekmeel 2,5 ml (½…
In die derde episode van kykNET se skitterende Kokkedoor Vuur & Vlam-reeks moes die deelnemers…
Deur Maryke Roberts. Foto's: Maryke Roberst en verskaf/Departement Kultuur en Toerisme, Abu Dhabi …
Brandrissies is nie in almal se smaak nie en nie almal se palet hou van…
Hierdie webwerf gebruik koekies.