kategorieë: Ontspanning

Die storie agter die kleurvolle Octopi

’n Beraamde 15 miljoen babas word jaarliks te vroeg gebore – volgens die World Health Organisation is dit meer as een uit elke 10 babas. Babas wat te vroeg gebore word, hou ’n groot gevaar van gesondheidsprobleme in soos asemhaling-, voedings- en ontwikkelingsprobleme.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Met die Octopi het sommige van die babas in die intensiewesorgeenheid beter asemhaling en boonop ’n normaler hartklop getoon. Dit het dus daartoe gelei dat hulle ook hoër vlakke van suurstof in hulle bloed het.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Hospitaalpersoneel het ook gevind dat die babas wat die Octopi se tentakels vashou minder geneig is om hul monitors en buise uit te trek.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Volgens die organisasie Spruttengruppen – die Danish Octo Projek – het die idee van die speelding by ’n pa ontstaan toe hy ’n gehekelde seekat vir sy dogtertjie by die Aarhus Universiteit se Hospitaal gevra het.

Vanaf 2013 het die organisasie die Octopi na verskillende neonatale eenhede in Denemarke versprei en het hulle ’n groot hoeveelheid navrae van ander lande regoor die wêreld ontvang.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Lees meer oor hierdie wonderlike idee by t.co/FQNq4mirel

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Vinnige salmpasta

Genoeg vir 4. Bestanddele   500 g vars pasta, soos tagliatelle of spaghetti 250 ml…

16 hours Gelede

Hoe om jou hond se ore skoon te maak

Om jou hond se ore skoon te maak is ’n noodsaaklike deel van sy basiese…

17 hours Gelede

Gevulde soetrissieslaai

Bestanddele   3-4 groot rooi soetrissies, middeldeur gesny, en wit vliesies en pitte verwyder. sout…

17 hours Gelede

10 goed wat jy kan doen om slegte gewoontes hok te slaan

Ons almal het een of ander slegte gewoonte. Die goeie nuus is dat jy dit…

19 hours Gelede

Van speelskool na grootskool: 5 wenke

Van speelskool na grootskool: 5 wenke deur Mariette Snyman. Foto Pixabay   Om by die…

20 hours Gelede

Verleng die lewe van jou swembroek

Met die strandseisoen op ons, kyk ons na die moets en moenies om te verseker…

20 hours Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.