Die Slanghoek-driekamp vind plaas in die beeldskone Slanghoek-vallei buite Rawsonville. Dié geleentheid is geskik vir enige atleet, hetsy beginner of meer gevorderd en bied ʼn keuse tussen vier verskillende wedlope.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Saterdag kan deelnemers die bergfiets-driekamp aanpak, terwyl die pad-driekamp op Sondag plaasvind. Albei wedlope het die opsie om dit op die standaard- of die vinniger afstand te voltooi.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Wanneer: 22 – 23 Oktober
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Waar: Slanghoek-vallei
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.