Die bundel versamelde gedigte (1984 – 2014) is Breyten, een van ons grootste digters tot nog toe, se derde versamelbundel en bevat elf van sy versbundels. Dit vorm ’n drieluik met die vorige twee, Ysterkoei-blues: Versamelde gedigte 1964 – 1975 en Die ongedanste dans: Gevangenisgedigte 1975 – 1983.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }’n Verpligte versamelstuk vir liefhebbers van die digkuns.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Uitgewersprys R400
rooi rose R360
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.