Die bundel versamelde gedigte (1984 – 2014) is Breyten, een van ons grootste digters tot nog toe, se derde versamelbundel en bevat elf van sy versbundels. Dit vorm ’n drieluik met die vorige twee, Ysterkoei-blues: Versamelde gedigte 1964 – 1975 en Die ongedanste dans: Gevangenisgedigte 1975 – 1983.
’n Verpligte versamelstuk vir liefhebbers van die digkuns.
Uitgewersprys R400
rooi rose R360