Deur Hannelie Diedericks. Foto’s en video: Hannelie Diedericks.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die Seemeeu is in Rusland in 1895 geskryf en eerste opgevoer deur die dramaturg Anton Chekov. Christiaan Olwagen en Saartjie Botha het hierdie klassieke teks verwerk om in ’n moderne Suid-Afrikaanse konteks te pas. Die rolverdeling sluit in: Sandra Prinsloo, Rolanda Marais, Marius Weyers, Deon Lotz, Albert Pretorius en Cintaine Schutte.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Rolanda Marais
Cintaine Schutte
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Kyk hier na die gesprek by die Silwerskermfees met Christiaan Olwagen, Saartjie Botha, Rolanda Marais en Cintaine Schutte oor die vervaardiging van die film en hoe hulle die teaterstuk aangepas het vir die grootskerm.
Besoek die webblad vir verdere inligting.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.