Deur Hannelie Diedericks. Foto’s en video: Hannelie Diedericks.
Die Seemeeu is in Rusland in 1895 geskryf en eerste opgevoer deur die dramaturg Anton Chekov. Christiaan Olwagen en Saartjie Botha het hierdie klassieke teks verwerk om in ’n moderne Suid-Afrikaanse konteks te pas. Die rolverdeling sluit in: Sandra Prinsloo, Rolanda Marais, Marius Weyers, Deon Lotz, Albert Pretorius en Cintaine Schutte.
Silwerskermfees video-gesprek
Kyk hier na die gesprek by die Silwerskermfees met Christiaan Olwagen, Saartjie Botha, Rolanda Marais en Cintaine Schutte oor die vervaardiging van die film en hoe hulle die teaterstuk aangepas het vir die grootskerm.
Loer hier na die lokprent
Besoek die webblad vir verdere inligting.