Dié voorblad van Charlize Theron is my gunsteling!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Uitgawe: Junie 2014
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Ek is mal oor hierdie foto. Dit is vroulik, net van ’n ander era!
Uitgawe: Julie 2011
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Foto: Johan Wilke
Storie: Susra Matthee
My top 3 is:
Uitgawe: Desember 2014 bl 23 met Rolanda Marais
Uitgawe: Maart 2015 bl 25 met Nadia Valvekens
Uitgawe: Julie 2016 se voorblad met Elma Postma
Myne was dié mode-fotosessie tussen die militêre vliegtuie. Dit herinner my aan Pearl Harbour, een van my gunstelingflieks.
Uitgawe: Augustus 2014, die foto op bl. 50
My gunstelingkleur is goud, daarom is ek mal oor dié foto met al sy goue kleure in die blinkers en rok.
Uitgawe: Desember 2015 bl. 128
Hierdie een is my heel gunsteling wat tot dusver in die tydskrif gepubliseer is.
Uitgawe: Mei 2011 bl. 80-81
Dié foto het my so aangegryp dat ek die poeding gaan maak het! (wat natuurlik anders lyk in lagievorm.)
Uitgawe: Januarie 2016 bl. 97
Dié foto van Neil Sandilands is vir my aangrypend goed.
Uitgawe: April 2012 bl. 63
Dié is ’n ou gunsteling.
Uitgawe: Desember 2006 bl. 61
My gunsteling …
Uitgawe: Desember 2006 bl. 61
Ek hou baie van dié foto in verlede maand se Klein & Kreatief – omdat ek so iets in my tuin wil doen. Ek is mal oor die kat en die rustige atmosfeer.
Uitgawe: Junie 2016 bl. 92
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.