• 500 ml (2 k) water
• 250 ml (1 k) melk
• 250 ml (1 k) room
• 110 g (½ k) polenta
• 125 ml (½ k) parmesaan
• 45 ml (3 e) botter
1 Gooi die water, melk en room in ’n groot kastrol en geur met sout. Laat kook.
2 Hou die polenta ’n entjie bokant die melkmengsel, gooi stadig by en roer heeltyd. (Wees versigtig dat die polenta nie spat en jou brand nie.)
3 Laat kook tot dit begin verdik. Verlaag die temperatuur en prut vir sowat 30 min. tot deurgaar.
4 Roer die parmesaan en botter deur en voeg nog warm melk by indien dit te dik na jou sin is. Sit voor met ekstra parmesaan bo-op.
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Hierdie webwerf gebruik koekies.