Ontmoet Pomabrush, ‘n vooruitstrewende soniese tandeborsel wat nou in Suid-Afrika beskikbaar is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Pomadent, die handelsmerk agter Pomabrush, verstaan die belangrikheid van selfsorg vir jou algehele welstand en bied ‘n nuwe benadering tot jou daaglikse selfsorgroetine. Dit gee vir jou die geleentheid om jou selfvertroue werklik ‘n hupstoot te gee. Dit is nie net nóg ‘n elektriese tandeborsel nie; Pomabrush word onderskei deur sy soniese vibrasietegnologie wat 15,000 vibrasies per minuut bied.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Die waterdigte borsel het ‘n ingeboude tydhouer met ‘n twee-minuut siklus wat elke 30 sekondes vlugtig stop om jou te herinner om borselareas te verander. Met opsies vir wit, swart en wit, en koolstof-gekleurde borsels, spog Pomabrush met ‘n ontwerp só slim dat dit net een keer per maand in ‘n laaikissie herlaai hoef te word. Dié kabelvrye laaikissie word weer net elke 120 dae herlaai.
Die Pomabrush kom saam met twee borselkoppe om jou borselroetine te verpersoonlik. Die eerste is ‘n medies gegradeerde silikonborselkop wat saggies maar tog effektief skoonmaak, perfek geskik is vir diegene met sensitiewe tandvleis. Die tweede borselkop is van houtskool-gebaseerde nylon en silikon gemaak en verskaf ‘n deeglike skoonmaak met ‘n rapsie meer intensiteit.
Lees ook: As tandsteen ’n probleem word
Oorweeg dit om jouself of ‘n geliefde hierdie Kersfees met ‘n Pomabrush te bederf. Dit is ‘n onverwagse tóg bedagsame en sorgsame geskenk wat ‘n luukse en funksionele roetine kombineer om jou selfvertroue elke dag, twee keer per dag, te versterk. Die Pomadent-span sal verseker dat jou geskenk, geprys vanaf R 2,199.00, by jou voordeur afgelewer sal word.
Vind dit aanlyn by www.pomadent.co.za.
Lees ook: Beste somerskoonheidswenke
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.