• Kaas moet by kamertemperatuur voorgesit word. Haal minstens een uur voor opdiening uit die yskas.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }• Kies verskeidenheid kase. Die wat weet, sê daar behoort ’n harde kaas soos ses maande verouderde gouda en twaalf maande verouderde cheddar, ’n sagte kaas soos camembert en brie, en iets sterks soos bloukaas op ’n kaasbord te wees.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }• Simonsberg se Simonzola is ook ’n slim keuse, want dit is subtieler vir diegene wat ’n “ligter” bloukaas verkies.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }• Probeer ook laevet-roomkaas, dis heerlik lig en romerig.
• Bereken minstens 45 – 60 g kaas per persoon.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }• Sit ’n verskeidenheid beskuitjies en/of brood saam met die kaas voor.
• Sit ingelegde vrugte, konfyt, atjar, blatjang of olywe saam met sterk kase voor.
• Versier die kaasbord met vars, kleurryke vrugte soos aarbeie, druiwe of vye.
Eiers gevul met aspersiepunte en bloukaas
New Yorkse bagels met salm en roomkaas
Glutenvrye kaas-en-tamatietert met amandelkors
Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Hierdie webwerf gebruik koekies.