Die oulikste diere-dekor deur Cornel Dunn. Foto: Rialheim
Hoe groot jou liefde vir diere is, kan ’n dekoruitdaging wees. Vir vele huise kan klein, dekoratiewe diereontwerpe genoeg wees.
Subtiele dieredekor
Bring dit in by jou beddegoed, materiaal en bykomstighede. Dit is op die oomblik ’n groot tendens, en die aanslag is tong-in-die-kies. Gebruik dit in kinderkamers, tuiskantore en selfs die woonkamer.
Lees ook: Die mooiste inspirasie vir kinderkamers
Strooikussings
As jy voel jou woonkamer het ’n hupstoot nodig, kan ’n enkele strooikussing ’n bietjie pret verseker.
Lees ook: Kleur in met strooikussings

Strooikussing (R350) Woolworths
Beligting
Ons het hierdie oulike ligte by Rialheim opgespoor!
Lees ook: 5 oulike lampe wat jy self kan maak

Frenchie lamp (R1 499) Rialheim
Plakpapier
Vir dié met meer waagmoed:
Lees ook: Kies plakpapier so

It’s a pugs life (R780) wallpaper inn Die oulikste diere-dekor

Okapi ontwerp (POA) Robin Sprong
Tekstiele
Hertex het ’n groot reeks diereontwerpe. Ons hou baie van hierdie oulike tropiese styl.

Materiaal (POA) Hertex
Kombuis
Voeg die prettige hasiebakkie by jou versameling.

Hasie bak (R440) Ceramix
Slaapkamer
Hierdie juweelhouertjie en spieël sal dadelik hope persoonlikheid aan jou slaapkamer verleen!

Hasie juweelhouer (R199) Netflorist Die oulikste diere-dekor

Hasie spieël (R499) Superbalist
Verskaffers
Superbalist | superbalist.com
Netflorist | netflorist.co.za
Ceramix | ceramix.co.za
Hertex | hertex.co.za
Wallpaper inn |wallpaperinn.co.za
Robin Sprong | robinsprong.com
Rialheim | rialheim.co.za
Mr Price Home | mrpricehome.com
Woolworths | Woolworths.co.za