kategorieë: Bekendes

Die Mostert-gesin groei!

Franco en Jean-Ri Mostert se babadogtertjie is op Woensdag, 29 Maart 2017 gebore. Vir die afgelope paar maande kon die tweetjies nie hul opgewondenheid keer nie en het hulle gereeld die oulikste foto’s op sosiale media gedeel.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Hulle het die nuus oor Jean-Ri se swangerskap met dié foto op Instagram bekendgemaak:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Hier is Franco weg van die huis af vir rugby en het hy sy verlange met die foto beklemtoon:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Hier trek die swangerskap al by 13 weke en deel Jean-Ri die nuus dat die baba mooi en gesond is.

Hulle het so haar geslag met die wêreld gedeel en sommer ook die betekenis van haar naam verduidelik. “Joia” – is Latyns vir ‘Everything that is beautiful/merry’ en “Belle” – is ’n Franse woord vir ‘Beautiful’:

Hier is Joia-Belle al 23 weke oud:

Franco het Dinsdag sy opgewondenheid op Instagram gedeel en vertel dat hulle nie meer kan wag vir hul klein prinsessie om te kom nie:

Kyk net hoe opgewonde is Franco! Sy vrou het Maandag dié video op Instagram gedeel:

En toe kom verras die kleintjie hulle! Sy kon seker ook nie meer wag om deel te wees van die Mostert-familie nie.

Die Goue Leeus het die nuwe gesin ook op Twitter gelukgewens:

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Het jy wat dit vat vir ‘Die brug’ se tweede seisoen?

Iewers op ’n eiland met ’n toring staan nog ’n skatkis wat R1 miljoen kontant…

5 hours Gelede

Smelt-in-die-mond-koekies

Maak 30 koekies • 500 ml (2 k) koekmeel • 80 ml (1⁄3 k) kakao…

6 hours Gelede

Geurige tamatie-en-wors-gebak

Geurige tamatie-en-wors-gebak. Resep deur Vickie de Beer   Lees ook: Geurige worsies met sampioene en…

6 hours Gelede

Gebakte Carbonara

Vir hierdie heerlike gebakte Carbonara druk jy die blokkies mozzarella tussen die pennepasta in! Resep…

6 hours Gelede

Ribollita

Ribollita is ’n Toskaanse sopbredie. Dit word soos ’n sop gemaak maar is so lekker…

7 hours Gelede

Kaas-en-Marmite-mosbolletjiebrood

Kaas-en-Marmite-mosbolletjiebrood deur Vickie de Beer. Foto: Lindy Kriek  

7 hours Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.