Estelle is skaam vir hul nuwe huis. Sy wens die ding met haar pa het nooit gebeur nie. Sy wil nie teruggaan skool toe en almal sien nie. Sy weet dis net in sprokies waar die eindes gelukkig is. Totdat sy die buurseun, Aiden, ontmoet. Hy wat saans op sy dak sit en kondensmelk eet en tatoeëermerke teken. Aiden wat haar dalk weer in wonderwerke kan laat glo …
rooi rose R108