kategorieë: TrendsMode

Die ligblou van Somer 2016

So, hoe dra jy hierdie kleurtendens stylvol? Die modeguur vanjaar is om swart bykomstighede, of selfs nog meer blou, by jou uitrusting te voeg. Is monokromatiese kombinasies taboe? Glad nie! Solank jy by dieselfde skakering van blou bly, kan jy nie verkeerd gaan nie. Nog ’n opsie is komplimentêre kleure, in hierdie geval is dit geel, en natuurlik tydlose wit.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Indien jou vel ’n donker pigment of dalk donker gelaatstrekke het, is lig blou die ideale kleur vir jou. Speel met minimalistiese uitrustings en rond dit af met moderne bykomstighede. Ligter gelaatstrekke lyk ook mooi in ligte blou skakerings, alhoewel ons beste wenk is om dié kleur met wit of geel bykomstighede te kombineer wat  die ‘porselein-voorkoms’ sal komplimenteer.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Ons deel ’n paar van ons gunsteling-ligblou mode-items:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Daniela du Toit
Tags: somer 2016

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.