Die liefde blom vir hierdie twee SA bekendes – een verloof en die ander op die kansel se drumpel

Die liefde blom vir hierdie twee SA bekendes – een verloof en die ander op die kansel se drumpel

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write('
'); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write('
'); }

Van ’n nuwe verlowing tot amper-troue – die TV-persoonlikhede Anlia van Rensburg en Marciel Hopkins het die skoot hoog deur en kan nie wag vir die groot dag nie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write('
'); }

Anlia van Rensburg

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write('
'); }
View this post on Instagram

A post shared by Anlia van Rensburg (@anliastar)

Die Getroud Met Rugby-aktrise het onlangs ’n ekstra-spesiale verjaardaggeskenk gekry toe haar kêrel – die bekende Springbokrugbyspeler Eben Etzebeth – haar gevra het om te trou. Die verliefde paartjie het in Hyeres op die Franse Riviera verloof geraak.

Anlia het die volgende oor dié gelukkige dag op sosiale media gedeel: “Dankie dat jy vir my ’n onvergeetlike verjaarsdag gegee het! Dit was ‘n heilige oomblik en ek weet nie of ek al ooit so speechless was nie… Jy is net alles @ebenetzebeth4 Op die lewe saam met jou!”

Anlia se nuwe verloofde, Eben, kon ook nie sy opwinding oor dié gebeurtenis wegsteek nie en het ’n foto gedeel waar hy ‘n bottel vonkelwyn spuit terwyl Anlia trots met haar nuwe ring pronk.

Marciel Hopkins

Die model en TV-aanbieder Marciel Hopkins se troue is om die draai en ons kan nie wag om te sien hoe beeldskoon sy op haar spesiale dag gaan lyk nie. Die Boer Soek ’n Vrou-aanbieder het in 2020 die jawoord vir Handré Lourens gegee en staan nou op die drumpel van hul troudag.

Honeymooners in only 2 weeks time!  But for now we’re enjoying this spectacular city on a slow Sunday,” het Marciel onlangs op sosiale media gedeel.

Marciel het ’n paar weke gelede by haar hennepartytjie gestraal waar sy omring was met geliefdes by die Kaapse wynlandgoed, De Grendel. Haar pa, Charles Hopkins, is ook wynmaker by dié wynlandgoed.

Sy het die volgende oor dié spesiale dag op sosiale media gedeel:

“My hart loop oor van dankbaarheid om Saterdag die laaste paar weke voor my troudag met soveel ongelooflike vroue te kon vier met yskoue @degrendelwines MCC en ’n asemrowende uitsig oor Tafelberg!  Dankie vir elkeen van julle se aanmoediging, liefde, ondersteuning en sisterhood oor baie jare van vriendskap. Ek put sóveel inspirasie uit die wonderlike vroue, vriendinne en familie in my lewe. Cheers to the final countdown!”

Ons kan nie wag om foto’s van hierdie troue te sien nie!

Lees ook: Sjef Mynhardt se eie kookboek

Hooffoto: Anlia van Rensburg/Instagram

Deel
Gepubliseer deur
Gaynor Siljeur

Onlangse plasings

Bak vir Eid al-Fitr: Groot dinge gebeur as daar tradisie, samehorigheid en soet vieringe is

Die kern van hierdie tradisie is die kuns daarvan om so te bak dat eenvoudige…

2 hours Gelede

Duncan Johnson oor ‘Skemergrond’ se skurk: ‘My waardes verskil hemelsbreed van Beeno s’n’

    In die wêreld van televisie en teater is die rol van die skurk…

4 hours Gelede

Skuinskoek

Genoeg vir 8   Bestanddele   625 ml (2½ k) koekmeel 125 ml (½ k)…

3 days Gelede

Vinnige Peppermint Crisp-tert

Mev. Sannie Bosman van Pretoria was in Mei, 2005 ons Teetydtreffer-wenner vir haar lekker vinnige…

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae met Anton Goosen oor die verloop van tyd en sy nuwe musiek

Die Liedjieboer Anton Goosen is terug met ’n storie wat die hart tref. Anton, een…

3 days Gelede

Die beste wenke om jou huis en lewe uit te sorteer

Die voordele wat ontklottering vir ons inhou, word wyd besing. Om te ontklotter beteken nie…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.