Die Heel Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte is ’n versamelbundel van die gewildste en bekendste liefdesgedigte in Afrikaans. Die bundel volg op Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte wat oorspronklik in 1986 verskyn het en in 1992, 2001 en 2010 bygewerk en heruitgegee is. Die bundel bevat nie net gedigte uit die kanon nie, maar nou ook verse wat sedert 2010 verskyn het – van Boerneef tot Philip de Vos.
rooi rose R225