Deur Amy Steenkamp. Foto’s: Getty Images
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Wanneer dit by die versorging van jou lippe kom, is natuurlike en doeltreffende bestanddele die beste om gesonde, plomp lippe te verseker.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Rooibos kry wêreldwyd aansienlik aandag as ’n bestanddeel wat natuurlike skoonheid bevorder. Dit is afkomstig van die blare van die Suid-Afrikaanse Aspalathus linearis-plant wat bekend is daarvoor dat dit ’n magdom voordele vir die vel, veral die lippe, bied.
Rooibos is bevogtigend. Die delikate vel op ons lippe kort ’n bietjie ekstra sorg, en rooibos verskaf die sagte voeding en beskerming wat dit nodig het.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Die voordele is merkwaardig. Rooibos se bevogtigende eienskappe voorkom dat jou lippe in koue weerstoestande (soos die winter waarin ons ons tans bevind) droog en gebars raak, en dit kan ook as ’n beskermende lagie gebruik word, wat vog verseël en jou lippe teen faktore soos wind, koue temperature en UV-strale beskerm.
Meng bestanddele saam en jy het ’n heerlike rooibos-afskilferskrop!
Die voordele van rooibos
Geniet jou rooibos-lipskrop!
Lees ook: Velsorg vir mans
Stof jou dansskoene af vir ’n spoggerige geleentheid! Binnelanders se geliefde paartjie, dr. Tertius Jonker…
Wors 1. Sit ’n groot rol boerewors in ’n knyprooster en braai oor matige kole…
Deur Kay Bissett Maak seker jy dek die basiese met die volgende ondersoeke: …
Hoekom dop studente? Of eintlik belangriker: wat laat hulle slaag? Genoeg breinselle en baie ure…
Beste, maklikste sjokoladekoek! Maak 1 groot of 2 middelslagkoeke Bestanddele 500…
Genoeg vir 5 stafies. Bestanddele 2 velle ryspapier 125 ml (½ k) heuning…
Hierdie webwerf gebruik koekies.