Die #royalbaby hashtag het behoorlik op twitter getrend en bekendes regoor die wêreld was in ekstase oor William en Kate se eersteling wat ’n kreef sterreteken is net soos sy pa en Prinses Diana. BBC NEWS UK het bevestig dat daar 25 300 twiets per minuut net na die geboorte gestuur is.