Die fantastiesste geroosterde pynappel deur Vickie de Beer.
MarinadeDie fantastiesste geroosterde pynappel
Ingredients
Instructions
1 Meng die whisky, bruinsuiker, heuning, pienk peperkorrels en sout in ’n mengbak.
2 Sit die pynappel in ’n plastieksak en gooi die marinade by. Bind die sakkie met tou of ’n rekkie toe. Marineer oornag in die yskas.
3 Bedek die pynappelblare met foelie.
4 Braai vir 25-30 min. oor matige kole. Draai die pynappel elke 2-3 min. om.
5 Sit voor met die gesoute karamelsous en sommer die sjokoladestokbrood ook!