Die Boer restaurant teater tesame met die Pinotage Assosiasie van Suid Afrika , maak saam die volgende belofte: Vir slegs R450 ALLES INGESLUIT (5 disse en 7 wyne) gaan jy een van die beter aande in jou lewe beleef!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Ter viering van Pinotage-wyn, as ’n eg Suid-Afrikaanse produk, bied ABSA in samewerking met die Pinotage Assosiasie twee onvergeetlike aande aan. Proe die Beste, soos hierdie heerlike eet, proe en kuiergeleenthede bekend staan, word hierdie jaar by Die Boer Restaurant-teater in Durbanville, op 2 & 3 Nov aangebied.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Bekende wynmakers soos, Beyers Truter (Beyerskloof), Etienne Louw (Altydgedacht), Abrie Beeslaar (Kanonkop) en De Wet Viljoen (Neethlingshof) sal die Pinotage Assosiasie verteenwoordig en oor hul wyne gesels en soms kom die stories met ‘n ompad by die wyn uit. .
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Wanneer: 2 – 3 November
Waar: Die Boer restaurant teater
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Bespreek NOU by 021 979 1911 of 083 406 011 of aanlyn by www.dieboer.com
Kaartjies beloop R450
Middelslagtert genoeg vir 6-8 mense. Bestanddele Deeg 350 g koekmeel 60 ml (¼…
Deur Thinus Ferreira. Foto's: Verskaf. Dié aantreklike plaasseun en safarigids van Simmenau, sowat…
Hierdie beduidende kontantvoordeel word volgens die AVBOB-raad se goeddunke uitgereik en is die sesde spesiale…
Om ’n goeie verhouding met tieners te hê, was nog nooit maklik nie, maar in…
Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Hierdie webwerf gebruik koekies.