In die foto bo verskyn die Blitzbokke-span saam met Tom Cruise en Wade Eastwood (’n Suid-Afrikaner wat ’n waaghals in die fliek is). Die rugbymanne het, terwyl hulle op toer in Parys is, die stel van Tom se nuwe fliek, Mission Impossible 6, besoek.
Kyk na dié video waar hulle vir Tom ’n spesiale geskenk gee:
Werner Kok, een van die spelers in die Blitzbokke-span, het ook ’n foto op Instagram gedeel waar hy sê hoe lekker dit was om vir Tom Cruise en Simon Pegg te ontmoet: