Nostalgie, weer eens! Langenhoven is sekerlik een van die vorige eeu se groot bastions in die vestiging van Afrikaans as ’n taal. Die boek herinner jou weer aan die rede daarvoor. Hy was ’n regsgeleerde, joernalis en politikus en sy vermoë met storielyne, intriges en ontknopings bly tot vandag toe uitstekend. Sy kennis van sielkunde, die natuur en sy geliefde Klein-Karoo skemer heeltyd deur en sy styl wissel van spitsvondig en ernstig tot satiries.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Gaan lees ’n bietjie oor die tyd van handtasse, perdekarre en die Groot Griep van destyds.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Uitgewersprys R200
rooi rose R180
Vandag is dit steeds een van die gewildste plaaslike produksies wat kykers saam laat swets,…
Kan my kat of hond ook Alzheimersiekte kry? Dis wat jy moet weet oor "canine…
Sodra jy dink jy het al die voorskrifte onder die knie, hoor jy daar is…
Het jy geweet jou baba of peuter moet letterlik leer om sintuiglike inligting te filtreer…
Genoeg vir 6 Bestanddele 625 ml (2½ k) tee-en-vrugtesap 30 ml (2 e) gelatienpoeier…
Hierdie webwerf gebruik koekies.