Osteria Francescana is al sedert 2011 onder die top vyf van hierdie prestige toekenning. Hulle was verlede jaar die naaswenners, waarna hulle uiteindelik as 2016 se wenner bekroon is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Teen agtuur soggens staan die rye al straat af vir ’n tafeltjie in hierdie restaurant, en sonder ’n bespreking sal jy beslis nie kan inglip nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Die eerste bespreking by die wêreld se beste restaurant is eers in Mei 2017 beskikbaar.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Die restaurant bestaan uit drie vertrekke met vier tafels in elke eetkamer. Drie kelners is beskikbaar om jou deur die spyskaart te lei.
Osteria Francescana se bekendste dis is genaamd “Oops, I Dropped the Lemon Tart!” Dit is ’n nagereg wat bedien word as ’n lemoentert wat omgeval het. Dit bestaan uit ’n smeersel lemoentert, gekrummelde koekies, lemoen en suiker.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Die goedkoopste voorgereg op dié bekroonde restaurant se spyskaart beloop sowat R875. Die duurste is ’n proe-bord van sowat R3 200.
Vir meer inligting, besprekings en die spyskaart gaan na http://www.osteriafrancescana.it/
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.