Die beste Paasfees-lekkergoed wat jy nou kan koop deur Anelle Tewson
Hier is ons gunsteling-bederfies vir Paasfees!
1 Almal se gunsteling: Die malvalekker-Paaseier
Beacon se malvalekker-Paaseiers, R84.99, Pick n Pay
Lees ook: Die lekkerste Paasfeesresepte
2 Die klassieke opsie: Paaseiers met karamelvulsel
Paaseiers met karamelvulsel, R67.50, Beyers
Lees ook: Maak self gekleurde eiers vir Paasfees
3 Vir donkersjokolade-liefhebbers
Donkersjokolade-Paaseier, R75.00, The Chocolatiers
Lees ook: Die oulikste doen-dit-self-projekte vir Paasfees
4 Hasie, hoekom is jou stert so kort?
Sjokolade-Paashase, R44.95, Lindt Lees ook: Maak ’n vrolike geskenk vir Paasfees
5 Dekadent!
Nougat-en-donkersjokolade-Paaseiers, R55.99, Sally Williams
Lees ook: Maak self ’n Paasbolletjiering
6 Groot, groter, Paaseier
Hollow Egg-Paaseier met Whispers, R49.99, Cadbury’s
Lees ook: Gebraaide Paasbolletjies met sappige droë vrugte
7 Die begrotingvriendelike bederf
Paashaas, R13.99, The Crazy Store
8 Vrolik en kleurvol
Kleurvolle Paaseiers, R39.99, Clicks
9 Stylvolle soetgoed
Paaseiers in ’n boksie met ’n pakkie voëlsaad, R129.99, Woolworths
10 Tog te oulik
Krispy Kreme se Paas-oliebolle is net vanaf 8 tot 23 April in deelnemende winkels besikbaar.
Lees ook: Oliebolkrans met verskillende bolae